
Erediens Tye
Oggenddienste:
Dwarsdeur die jaar om 9:30 vm
Ons sing saam van 9:15 vm
Kinder kerk vind tydens die Eredienste plaas in die saal.
Aanddienste:
Dwarsdeur die jaar om 18:00 nm
Ons sing saam van 17:45 nm
LW daar is geen Aanddienste tydens Desember/ Januarie Skoolvakansies nie en ook op Predikant se afnaweek.
Kategese
Kategese:
Vind elke Sondag plaas
Tye:
Junior minstens 30 minute
Seniors minstens 45-60 minute
Kategete Opleiding:
Daar word elke Woensdag om 18:00nm opleiding gegee in die kwartaal.
Doop & Huwelikke
Doop:
Vind plaas soos gereël met Predikant.
Huwelike:
Voornemende Egpare moet 12 weke voor datum van huwelik die Leraar kontak vir ten minste 3 huweliks gesprekke.
Nuwe Intrekkers
U kan asseblief die geel datavorm invul wat by die hoofdeur beskikbaar is en in die kolekte houer sit of by die kerkkantoor inhandig.
Siektes & Sterftes
Siektes:
Stel asb die Diaken of Ouderling of die leraar in kennis van siekte; Waar die sieke is tuis of hospitaal.
Sterftes:
Stel asb die Diaken of Ouderling of die leraar in kennis van sterfte.