top of page

Omgee
Voorsitter: Louis van Rooyen (084 717 4217)
Onder Voorsitter: Mara Smit (082 963 4506)
Lede: Almal wat belangstel. Almal se insette word hier waardeur.
Doel:
-
Armsorg, Bejaardesorg, Siekebesoek
-
Maatskaplike Hulpverlening
-
Miriamprojek
-
Kuierhoekie vir bejaardes
Louis van Rooyen is op soek na enige leë koeldrankbottels, melkbottels of enige plastiekhouers en blikkies. Hulle benodig ook klerehangers. Indien u kan help, kan dit by die kerkkantoor afgegee word. Baie dankie vir elkeen wat reeds ‘n bydrae in hierdie verband gemaak het.
BYDRAES VIR BEHOEFTIGE GESINNE:
Ons vra asseblief, indien dit vir u moontlik is, om volgende Sondag ‘n pakkie macaroni of spaghetti saam te bring kerk toe. Byvoorbaat baie dankie vir u samewerking in hierdie verband.
bottom of page