top of page

Jeug
Voorsitter: Lourens Botes (079 509 7884)
Onder Voorsitter: Tanita Venter (079 033 9145)
Lede: Almal wat belangstel. Almal se insette word hier waardeur.
Doel:
-
Kategeseskool
-
Algemene Jeugwerk
-
SKJA
Kategeseskool:
Ons benodig asseblief persone wat aanstaande jaar kan help by die kinderkerk asook kategeseskool. Persone wat belangstel kan Ansie Venter kontak by 083 459 0318.

Kategeseskool: Crown Spaarbussies
Daar is weer van Crown se spaarbussies by die kerkkantoor beskikbaar teen R 75,00 per stel. Kontak ons gerus indien u belangstel. (Dit is die spaarbussies wat die kinders tydens die kinderdankoffer in die erediens kom leegmaak.)
bottom of page